Konsultasies

'n Konsultasiefooi is tenvolle betaalbaar met elke besoek

Konsultasiefooi: R850

X-strale en ander beeldmateriaal moet verkieslik te Stellenbosch Winelands Radiologie gedoen word (Stellenbosch mediclinic: 021 887 4640)








Aktiwiteite vanjaar

ISAKOS vergadering in Mexico (8 - 20 Mei 2019)
IPSG vergadering (20 Sep - 6 Okt 2019)